MALUTI CANOPY


Stigtingsdatum 01 Julie 2018
Stigtingsvergadering 13 Junie 2018

Wie mag bywoon ?
Slegs gekwalifiseerde paratroopers sal as lede kan deel wees van Maluti Canopy; asook volledig gekwalifiseerde soldate van ander internasionale eenhede.

Kommitee lede
Job van Eeden – Voorsitter
Enslin van Blerk – O/Voorsitter (waarn. voorsitter)
Herman Marais – Tesourier
Gideon Knobel – Sekretaris
Pieter vd Merwe – Addisionele Lid


Kontakbesonderhede
Loftie van den Berg – 082 375 0277

Ledegetalle
Aktiewe lede : 18
Lede in omgewing : 46


Canopy Vergaderings
Elke 1ste Dinsdag van elke maand


Vergaderings Adres
Moth Club, Bethlehem