NOMAD CANOPY

Stigtingsdatum

Hoewel die Nomad Canopy nie as ‘n onafhanklik affilieerde canopy in die stigtingsjare van die PVO ontstaan het nie maar binne die nasionale struktuur herken was en binne sosiale media ‘n eie Facebook blad geskep was op ???, is die eerste canopy bestuurspan op ??? verkies waarna die span op ??? ‘n eie bankrekening geopen het.

 

Bestuurskomitee

NAAS GROVé VOORSITTER
ANDY BODEN O-VOORSITTER
MAURITZ LOMBARD SEKRETARIS
DIRK CONRADIE FINANCE
NOLLIE THERON COMMUNICATION
JACQUES ADRIAANSE FOOTPRINT – LOCAL
ATTIE van NIEKERK MEMBERSHIP RECRUITMENT
MAURITZ LOMBARD LEGAL EAGLE
HENDRIK BOSMAN MEMBERSHIP AFFAIRS

 

Kontak besonderhede

nomad.secretariat@parabat.org.za

 

Lede-tal210

 

Canopy kommunikasie

Kommunikasie binne die Nomad Canopy vind per epos plaas.

Nomads kan aansluit by die Nomad Canopy PVO Facebook blad sowel as die Nomad Canopy whatsapp groep.