13 July 2022

Project progress:

The PVO received confirmation that the Angolan government was preparing a letter to:

– confirm free movement to the PVO project team in Angola,

– provide approval to excavate the grave site identified by a local resident.

Project funds:

The funds donated to the project remain under PVO management.

PVO NEC

enquiries@parabat.org.za

25 Mei 2022

  1. Alles is nog op koers met Skillie projek
  2. Covid 19 verslapping reels help baie
  3. Die Angolese President het dit ongeveer 24 Maart offisieel goedgekeur
  4. Angolese span word saamgestel waarmee ons moet saamwerk
  5. Ons wag nou vir die span
  6. Ons het ook n aanbod gekry vir hulp met honde en n vliegtuig
  7. Bg is nie vir ons rekening nie maar vir hul rekening
  8. Aviator het n berig in hul tydskrif geplaas
  9. Aviator is ook bereid om PVO nuus in hul tydskrif te plaas
  10. Totale bedrag in Skillie fonds is R274 000
  11. Soos in 2021 deur PVO tesourier Jim bevestig per epos
  12. Skillie begroting ontvang in 2020
  13. Ek het geld sake , praktiese deel met Mike bespreek
  14. Geldsake sal deursigtig en korrek hanteer word saam met nuwe tesourier Thinus
  15. Ons sal probeer om n bank kaart te kry, vir reis en projek en US Dollars kontant
  16. Mike McWilliams is projekleier en alle navrae kan aan Mike en my gerig word
  17. Sien asb vorige verlae en terugvoering, was ook gereeld in Batchat gepubliseer