Stigtings datum: 12 Desember 2014 – Pretoria Canopy is 5 jaar terug gestig.Nog altyd n PVO Canopy, Ons het n goeie bestuur en daar is vrede en harmonie binne in Canopy

Kommittee lede
Chris Pohl – Voorsitter
Willoughby Brits – Onder Voorsitter
Roche Vermaak – Gedenkdae
Wynand Erasmus – Tesourier
Wynand Fourie – Sekretaris
Johan Le Roex – Gasvryheid
Attie van Niekerk – Nuwe lede
Krige van Heerden – SANW Skakel beampte


Kontak besonderhede
Chris.Pohl – Chris.Pohl@parabat.org.za

Lede getalle 90

Makker Hulp
Ons help ons makkers gereeld, soos bv met droogte hulp. Ons het mede makkers gehelp met meer as R100 000.


Canopy Vergaderings
Ons het byeenkomste 12 keer n jaar en woon baie ander geleenthede by
Pretoria Canopy vergader maandeliks – Gewoonlik elke 2de Vrydag van die maand. Ons het gewoonlik ‘n spreker wat ‘n praatjie en aanbieding doen dan braai ons en verkeer gesellig. Pretoria Canopy se manne is ‘n lekker klomp , 3 Spitbraai gehou, Baie betrokke by St Michaels aande, 3 de Verjaarsdag van PVO 24 Feb


Canopy Vergaderings Adres
Centurion Moth, Evendon House, 139 Glover avenue, Die Hoewes, Centurion