Stigtings datum = 15 Feburary 2015 – Suikerbosrand Canopy is 5 jaar terug gestig.Nog altyd n PVO Canopy, Ons het n goeie platelandse atmosveer waar vergaderings meestal in-formeel gehou word met 3 Formele vergaderings deur die jaar.
Kommittee lede oor die tyd perk
Voorsiters: Jannie Kotze stigter 2015-2016, Herman Palm 2017-2019, Herman Marias 2020
Onder voorsiters: Herman Palm, Anton Beyel, Jannie Kotze
Sekretaris: Herman Marias
Tesourier Johann Strauss
Disciplinere Officier: Kiewiet Bronkhorst
Gasvryheid: Johan Stroebel
Kontak besonderhede
Jannie Kotze-0823863244, Herman Marais- 0739376086
Lede getalle 32
Canopy Vergaderings
Ons het byeenkomste 12 keer n jaar en woon baie ander geleenthede by.
Suikerbosrand Canopy vergader maandeliks – Gewoonlik elke 1ste Dinsdag van die maand by die ou Gaul. Soms het ons ‘n spereker wat ‘n praatjie en aanbieding doen dan braai ons en verkeer gesellig.
Canopy Vergaderings Adres
Hoek van Jordaan en Ueckerman Straat Heidelberg Gauteng