WESRAND CANOPY

Stigtingsdatum – Die eerste Westrand vergadering was November 2014 en kort daarna was die Canopy op die been gebring.


Kommittee lede
Voorsitter – Craig Rheeders
Sekretaris – Gerhard Kotze
Tesourier – Phillip Dreyer


Kontak Besonderhede
Craig Rheeders 0832662197


Lede Getalle – 35 opbetaalde lede


Canopy Vergaderings
Die manne kom bymekaar op die laaste Donderdag van elke maand.
Oor die tyd het ons n aantal gassprekers onthaal sowel as ons “open door ” policies tee-noor alle militere veterane maak elke byeenkoms ń ervaaring en die manne kuier tot laat aand met stories en ń song of twee.
Ons het ń paarr tradiesies om die valskerm brotherhood te versterk en te bewaar soos die inhak met die lees van die Valskerm gebed en Code of conduct.


Canopy Vergaderings Adres
Warrior Shellhole off the N14 (old R28) in Muldersdrift.